Gee Beroepsrigting as geskenk

Vir enigiemand, enige plek, enige tyd.

Die Career Direct Voorligtingstelsel is 'n wonderlike geskenk vir almal wat wil verstaan wie hulle is en watter loopbaanpad die beste by hulle pas. Career Direct neem net 1 uur en die resultate is onmiddellik beskikbaar! Die beste deel is dat ons selfs 'n netwerk gesertifiseerde konsultante het wat gereed staan om hulle die resultate te help vertolk. As jy van iemand weet wat sukkel om oor 'n hoofvak te besluit of die eeue-oue vraag vra, "Wat moet ek met my lewe doen?", is Career Direct jou oplossing.

Wat is alles Ingesluit...

Career Direct Toets

Sit 'n uur opsy om 'n pad na jou nuwe, doelgerigte lewe te begin deur die Career Direct toets te doen.

Meer as net Persoonlikheid

Skakel in by die enigste toets wat bewys is om baie meer as net jou persoonlikheid in ag te neem om jou 'n volle prentjie te gee wat jou vaardighede, belangstellings en waardes insluit.

Career Direct Verslag

Ondersoek jou resultate met 'n beskrywing van jou tipe beroep en 'n aflaaibare verslag wat jou 'n omvattende oorsig gee met insig in jou spesifieke tipe.

Aksieplan

ONtvang 'n persoonlike aksieplan met voorgestelde beroepe wat by jou pas. Hierdie aksieplan sal die volgende stappe duidelik uitspel oor wat jy verder kan doen om 'n bevredigende beroep te vind.


Career Direct Volledige Verslag
Koste: 80.00 USD

Begin

Career Direct Basiese Verslag
Koste: 25.00 USD

Begin

Wil jy 'n konsultant gebruik?

KRY 'N KONSULTANT

Hoe werk Career Direct as Geskenk?

1

Koop die Geskenk

Na jou aankope sal die ontvanger van jou geskenk onmiddellik 'n e-pos ontvang met 'n unieke toegangskakel en instruksies oor hoe om die Career Direct toets te begin.

2

Ontvang die Geskenk

Sodra hulle die geskenk ontvang het en geregistreer het, sal die ontvanger van jou geskenk die amptelike Career Direct toets aanlyn kan doen en deur die vier kritieke areas van hulle ontwerp geneem word (Persoonlikheid, Balangstellings, Vaardighede, Waardes).

3

Kry toegang tot die Verslae

Meer as 250,000 mense het ons persoonlike Career Direct toets gedoen. Nadat die ontvanger van jou geskenk hulle 1-uur lange toets voltooi het, sal hulle onmiddellik hulle Career Direct Oorsigverslag en 'n persoonlike aksieplan met die volgende stappe.

Laai 'n voorbeeldverslag af